Edaneg
- Edaneg bied verblyf in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakelui, vakansiereisigers, besoekers wat in Bloemfontein is vir 'n funksie, sportgeleentheid of 'n hospitaalbesoek. Die rustige atmosfeer en unieke geriewe sal jou onmiddellik tuis laat voel.